Kontak ons gerus by BreedeOewer Boskamp en Huisies:
Paulus Jordaan 082 822 0426
Hester Jordaan 072 699 3673

Besprekings:
Bevestig u bespreking deur dadelik ‘n deposito van 50% te betaal, en die balans voor aankoms – per EFT .
Ons Bankbesonderhede is beskikbaar op aanvraag.
